Kaalkop Waarheid oor die AHI

Kaalkop Waarheid oor die AHI

Kyk gerus na die onderhoud tussen Tom Moodie en Dr Richard Botha oor Tom se nuwe boek. KOOP NOU/BUY NOW Tom Moodie, voormalige ekonoom van Saambou Nasionale Bouvereniging, het ’n verbintenis met die Afrikaanse Handelsinstituut wat oor meer as 40 jaar gestrek het. Hy...