Kyk gerus na die onderhoud tussen Tom Moodie en Dr Richard Botha oor Tom se nuwe boek.Tom Moodie, voormalige ekonoom van Saambou Nasionale Bouvereniging, het ’n verbintenis met die Afrikaanse Handelsinstituut wat oor meer as 40 jaar gestrek het. Hy is ook die outeur...

read more